Dankie vir 2025 se avonture en bederf.


Hierdie 'post' is om vir Pieter dankie te sê vir sy inisiatief en bydrae om 2025 'n besonderse jaar van goeie herinneringe te maak.


As ek terugkyk na 2025 
is dit wat ek sien:
Avonture en goeie tye,
vreugde en aangename tye,
min moeilike en onaangename tye.
Baie om voor dankbaar te wees 
min om oor ongelukkig te wees. 
Geseënd. 


Kersfees 2024 in die Kaap.

Pieter sê: “Die jaar moet ons dinge doen, Pa word 70.”
Min het ek geweet wat sou kom, daar is so baie goeie herinneringe.
Baie dankie aan almal wat deel was van die gebeure.




Kaapzicht wynproe





April - Victoria valle en Taita Falcon Lodge



Die 70ste vieringe begin al in April.


Helikopter vlug oor die Victoria valle
 


Boot safari op die Zambezi.

Die African Queen in die captains cabin.

The Royal Livingstone.

Hengel in die Zambezi.



Junie - jag by Pypsteel berg






Junie - Kruger wildtuin











September - Impalila eiland visvang.




Die eerste vis is kleiner as die aas.




Ons het 30 ure op die water deurgebring en het elk net een tiervis gevang. Darem ook n paar babers.



November verjaarsdag partytjies:
Eerste 'n braai by 3 Ardeche, dan 'n ete by Die Kraal en laastens 'n kuier by Spier.
Baie dankie aan Belinda en Talita wat dit al 7 partytjies georganiseer het. 


Braai by 3 Ardeche








Josh se brood poets.

Die brood was perfek!





Ete by Die Kraal










Kuier by Spier






Kersfees 2025 in Pretoria.









Wanneer die een avantuur ophou kan die volgende een begin.

Watter avonture lê vir ons voor in 2026?













 
                                

Comments